
Chandrè
Ek het in 2015 ‘n besering gehad. Ek het vir die eerste 6 jaar gegaan vir vele operasies, van debridements to ankle fusions. En dit was ‘n aanpassing, in 2022 het my lewe en leefstyl drasties verander toe my been onder die knie geamputeer was.
Al my jare van stutte en braces was ek al deel van Werner de Beer se pasiente en met die “below-the-knee amputation” het hulle my gehelp, inligting gegee en Carina het my baie moed ingepraat en bystand gegee. Van die dag wat ek daar was met my bka to die dag wat ek my prostese gekry het, dit was ‘n lang moeilike pad en daar was en is steeds nog baie aanpassings, maar ek in vandag ‘n gesonde jong man en kan weer loop.
Dankie aan Carina en die hele span by Werner de Beer.



